Lectionary Calendar
Saturday, May 18th, 2024
Eve of Pentacost
Attention!
Take your personal ministry to the Next Level by helping StudyLight build churches and supporting pastors in Uganda.
Click here to join the effort!

Read the Bible

Afrikaans Bible

Job 25

1 Toe het Bildad, die Suhiet, geantwoord en gesê:2 Heerskappy en verskrikking is by Hom wat vrede maak in sy hoogtes.3 Is daar 'n getal vir sy leërskare? En oor wie rys sy lig nie op nie?4 Hoe sou dan 'n mens regverdig wees by God? En hoe sou hy rein wees wat uit 'n vrou gebore is?5 Kyk, selfs die maan--hy skyn nie helder nie; en die sterre is nie rein in sy oë nie.6 Hoeveel minder die mens, 'n maaier; en die mensekind, 'n wurm.

 
adsfree-icon
Ads FreeProfile