Lectionary Calendar
Saturday, May 18th, 2024
Eve of Pentacost
Attention!
Take your personal ministry to the Next Level by helping StudyLight build churches and supporting pastors in Uganda.
Click here to join the effort!

Read the Bible

Afrikaans Bible

Psalms 113

1 Halleluja! Loof, o knegte van die HERE, loof die Naam van die HERE!2 Laat die Naam van die HERE geprys word, van nou af tot in ewigheid!3 Van die opgang van die son tot by sy ondergang moet die Naam van die HERE geloof word!4 Die HERE is hoog bo al die nasies; bo die hemele is sy heerlikheid.5 Wie is soos die HERE onse God, wat hoog woon,6 wat laag neersien, in die hemel en op die aarde?7 Wat die geringe uit die stof oprig, die behoeftige van die ashoop af verhef;8 om hom te laat sit by die edeles, by die edeles van sy volk.9 Wat die onvrugbare van die huis laat woon- 'n blye moeder van kinders. Halleluja!

 
adsfree-icon
Ads FreeProfile