Lectionary Calendar
Saturday, May 25th, 2024
the Week of Proper 2 / Ordinary 7
Attention!
Take your personal ministry to the Next Level by helping StudyLight build churches and supporting pastors in Uganda.
Click here to join the effort!

Read the Bible

Afrikaans Bible

Psalms 123

1 'n Bedevaartslied. Ek slaan my oë op tot U wat in die hemel troon.2 Kyk, soos die oë van die knegte is op die hand van hulle heer, soos die oë van die diensmaagd is op die hand van haar meesteres- so is ons oë op die HERE onse God, totdat Hy ons genadig is.3 Wees ons genadig, o HERE, wees ons genadig, want meer as versadig is ons van veragting;4 meer as versadig is ons siel van die spot van die oormoediges, van die veragting van die trotsaards!

 
adsfree-icon
Ads FreeProfile