Lectionary Calendar
Saturday, May 25th, 2024
the Week of Proper 2 / Ordinary 7
the Week of Proper 2 / Ordinary 7
video advertisement
advertisement
advertisement
advertisement
advertisement
advertisement
Attention!
For 10¢ a day you can enjoy StudyLight.org ads
free while helping to build churches and support pastors in Uganda.
Click here to learn more!
free while helping to build churches and support pastors in Uganda.
Click here to learn more!
Read the Bible
Afrikaans Bible
Psalms 125
1 'n Bedevaartslied. Die wat op die HERE vertrou, is soos die berg Sion wat nie wankel nie, maar bly tot in ewigheid.2 Rondom Jerusalem is berge; so is die HERE rondom sy volk van nou af tot in ewigheid.3 Want die septer van goddeloosheid sal nie rus op die erfdeel van die regverdiges nie, sodat die regverdiges hulle hande nie sal uitsteek na onreg nie.
4 HERE, doen goed aan die goeies en aan die wat opreg is in hulle harte.5 Maar die wat langs krom paaie wegdraai, sal die HERE laat vergaan saam met die werkers van ongeregtigheid. Vrede oor Israel!