Lectionary Calendar
Saturday, May 18th, 2024
Eve of Pentacost
Attention!
Partner with StudyLight.org as God uses us to make a difference for those displaced by Russia's war on Ukraine.
Click to donate today!

Read the Bible

Afrikaans Bible

Psalms 130

1 'n Bedevaartslied. Uit die dieptes roep ek U aan, o HERE!2 Here, hoor na my stem; laat u ore luister na die stem van my smekinge.3 As U, HERE, die ongeregtighede in gedagtenis hou, Here, wie sal bestaan?4 Maar by U is vergewing, dat U gevrees mag word.

5 Ek wag op die HERE; my siel wag, en ek hoop op sy woord.6 My siel wag op die Here meer as wagters op die môre, wagters op die môre.7 Wag op die HERE, o Israel! want by die HERE is die goedertierenheid, en by Hom is daar veel verlossing;8 en Hy self sal Israel verlos van al sy ongeregtighede.

 
adsfree-icon
Ads FreeProfile